Hey what are we doing Oh ok, the jazzy one Damn Ek gaan in Afrikaans singen, Is jy reg oor dit om te doen? Ok Hier gaat dit Kom saam met my Ons sal die 'lede agterlaat Kom saam met my En ons sal sien wat gebeur Ons is so bly Dit is die einde van die plaat Kom saam met my Ons wil dit alles beter maak (Dis hier, dis hier, dis hier wat verby is...???...dis hier wat verby is) Jy kan hier bly Sodra jy alles gaan beleef Die plaat's verby En ons soek 'n koue bier Kom drink met my Daar is so veel om oor te praat Kom saam met my Ons wil dit alles beter maak Ons wil dit alles beter maak Ons wil dit alles beter maak Maar ons kan niet
Kom Saam Met My - Seether
Anything to add/change to this page? Send me your thoughts!Copyright © 1995-2009 Dag Wieërs. All rights reserved.
Last modified on: Tue 02 August 2005
